Home Calvinia Citrusdal Clanwilliam Doring Bay Elands Bay Graafwater Hondeklip Bay Klawer Lamberts Bay Lutzville Nieuwoudtville Port Nolloth Redelinghuys Springbok Strandfontein Vanrhynsdorp Vredendal

Afrikaans
Agri Discussion
Beauty
Classifieds
Contact us
Current Affairs
Education
Feedback
Food
Health
Info
Money
News
Property
Shopping
Sport
Wine
Calendar
Rittelfees
Weather
Vrede Visplaas

 

Klimaatvooruitskattings (Augustus 2004 - Desember 2004)

Inleiding

Die Wes-Kaap het vir die huidige reënseisoen tot dusver afwisselende reënval vanaf April ontvang. April is gekenmerk deur bo-gemiddelde reëns, terwyl die reënval tydens Mei ver onder die langtermyngemiddelde was.

Die totale reënval vir Mei (langtermyngemiddelde in hakies) was vir Langgewens 4mm (55mm), Porterville 9mm (70mm), Tygerhoek 1mm (42mm) en Jonaskraal 12mm (37mm). In Junie was die reënval heelwat beter, plek-plek beter as die langtermyngemiddelde, bv. by Koperfontein is 64mm aangeteken teenoor die langtermyn gemiddelde van 49mm. In Julie was die reënval oor die algemeen minder as die langtermyngemiddelde.

Reënvalvooruitskouing

Reënvalvooruitsigte vir die tydperk Augustus 2004 tot Desember 2004 word saamgevat in die onderstaande figure. By elke figuur, wat ’n kaart van die Wes-Kaap verteenwoordig, word die waarskynlikheid van normale (mediaan) reëns ten opsigte van ’n sekere maand vir die provinsie aangedui. Verskeie kleure dui die onderskeie waarskynlikhede aan. (Sien verklaring onderaan hierdie bladsy.)

Om op te som, reënval toestande lyk redelik swakker as normaal vir Augustus, Oktober en November, alhoewel meer belowend vir September en Desember.

 

 

...send your agricultural information to info@namakwa.com.

 

 

designed & maintained by

D I G I T A L   A L L I A N C E